Sign in Join
Wiki copytemporary

How do I create a bug report/af

Afrikaans · Deutsch · English · Français · Português · Русский

Het jy 'n fout in Lazarus gevind en wil dit rapporteer? Wel, hierdie bladsy sal vir jou verduidelik hoe om dit te doen.

Kompilering foute in Lazarus bronkode

As jy foute kry terwyl jy Lazarus se nuutste hersiening bronkode van SVN gebruik, kontak die Poslys. 'n Beter idee is om dalk vir ons op die #lazarus-ide IRC kanaal op irc.freenode.net te kontak. Dit mag heel waarskynlik die voordeel hê dat jou probleem vinniger opgelos sal word.

Kyk of die fout nie al klaar gerapporteer is nie

Gebruik die soekkriteria in Mantis om te sien of die fout nie al klaar gerapporteer is nie. Wenk: Die soek-algoritme is nie baie slim nie. So as jy vir inligting soek oor TEdit.SelStart, dan tik alleenlik SelStart in.

As dieselfde fout klaar bestaan in Mantis:

Let op: Jy moet ingeteken wees om die Mantis funksies te gebruik.

Rapporteer 'n nuwe fout in die Lazarus Bug Tracker


From the Free Pascal wiki, page "How do I create a bug report/af", as it stood on 2015-10-27 after a change by FTurtle, out of the wiki's dump of 2024-05-26. Copyright stays with the author who wrote it, according to the old wiki's Licensing page. If you have concerns about this material, message the admin.

Revision 1, last changed by WikiArchive .

Talk about this page

Nobody has opened a bench for this page yet. Sign in to open one.